Die leerstuk van gemeenskaplike oogmerk is goed gevestig binne die raamwerk van die substantiewe strafreg in Suid-Afrika. Die leerstuk vind algemeen toepassing waar meer as een individu saam 'n misdaad pleeg. Die leerstuk het veral toepaslik geword binne die konteks van materieel omskrewe misdrywe soos moord, waar die element van oorsaaklikheid moeilik is om te bewys. In sodanige gevalle word die handeling van een individu aan die ander toegedig deur middel van die aanwending van die leerstuk van gemeenskaplike oogmerk. Die leerstuk is ook al toegepas met verwysing na misdrywe soos roof en aanranding. Die vraag of hierdie leerstuk aanwending kan vind binne die konteks van die misdaad verkragting bly egter problematies. In hierdie aa...
“Did you ever expect a corporation to have a conscience when it has no soul to be damned and no body...
Maatskappyereg is nog altyd baseer op die beginsel dat die direksie die maatskappy moet bestuur in ...
Vruggebruiker is geregtig op die gebruik en genot van objekte waaroor die vruggebruik gevestig is ...
In hierdie bydrae word geestesgestremdheid in die konteks van seksuele misdrywe oorweeg. Die Wysigi...
Die Hoogste Hof van Appel het op 29 November 2019 in die saak van Qwelane v SAHRC & Others (686/201...
Die doel van die assessering van samesmeltings is om te verseker dat korporatiewe transaksies nie d...
Hierdie artikel sal ondersoek of die statutêre misdryf van bloedskande bestaanbaar is met ons modern...
Text in AfrikaansDie artikel bepaal welke regsgevolge voortvloei indien 'n saamwoon-verhouding tot ...
LLM (Import and Export Law), North-West University, Potchefstroom CampusDie konstruksiebedryf speel ...
Die Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word bedoel dat algemene vereist...
OPSOMMING Gebeurlikhede kan omskryf word as onsekere omstandighede van positiewe of negatiewe aar...
Text in AfrikaansHierdie verhandeling handel oor die belastingimplikasies wat uit die aankoop en ve...
LL.M.Tydens die ontwikkeling van die verskeie besigheidsondernemingsvorme in Suid-Afrika is groot aa...

Die artikel handel oor die vraag of die bepalings van die voorgestelde statutêre akkoord voor likwi...