Siekte moet nie los van die breëre omgewing, agtergrond en geestesgesteldheid van die pasiënt gesien en hanteer word nie. Die belangrikheid hiervan moet ook in die geval van mense met 'n tradisionele Afrika lewens- en wêreldbeskouing nie uit die oog verloor word nie. Die rede waarom dit belangrik is om mense van Afrika binne die totaliteit van hulle lewensbestaan te sien, lê daarin dat die lewe 'n geïntegreerde geheel vorm. Vanuit die Afrika lewens- en wêreldbeskouing word alles, ook siekte, beleef as iets wat deel is van die totaliteit van menslike bestaan. Daarom is siekwees nie bloot 'n kwessie van in 'n bepaalde kliniese toestant verkeer nie. Om dus siekte en siektetoestande by Afrika mense beter te begryp, is dit noodsaaklik om kennis ...
Dit word dikwels beweer dat Afrika, veral die gebied ten suide van die Sahara, die natuurlike afsetg...
Dat daar in minder as tien jaar byna tien oplaes van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die lig g...
Elsa Joubert hou haar in Melk besig met fasette van die saambestaan van verskillende groepe mense in...
Hoewel met alle beskeidenheid is 't tog met die grootste genoege dat ik gevolg geef aan Meneer LUB s...
Die Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word bedoel dat algemene vereist...
Na aanleiding van die vorderinge wat Afrikaans die laaste jare gemaak het, het een uit die ou talgar...
Dit is nogmaals 'n voorreg vir AFRILEX om met hierdie uitgawe van Lexikos vereenselwig te word ? ene...

Een honderd en tien jaar gelede het die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gewoed in wat vandag die Repub...
Marlene van Niekerk se roman Agaat (2004) het baie literêre pryse gewen, onder andere die Hertzogpry...
Tydens die apartheidsjare het ’n lewendige kulturele wisselwerking tussen Suid-Afrika en Vlaan...
Een van die belangrikste sake wat vir ons opnuut geak- tualiseer is deur tendensies in die hedendaa...
Die begrip kultuur is tydens hierdie simposium so gedurig aan die orde dat dit vir my oorbodig sal w...
Na 5e Oktober het die Afrikaner ’n nuwe staatkundige bedeling betree wat sy voltrekking sal vind in ...