Hierdie druk van die Akademie se Woordelys en Spelreëls verskil aansienlik van die vorige uitgawes, hoewel die spellingbeleid en grondbeginsels feitlik ongewysig gebly het. So ’n bewering eis al dadelik ’n verduideliking. Ons behandel die verskille kortliks puntsgewyse. (a) Geskrap. ’n Groot aantal woorde en/of woordvorme uit die vorige Woordelys is geskrap, omdat hulle geen spellingmoeilikhede oplewer of behoort op te lewer nie. Ons noem slegs die volgende soorte gevalle: (1) Eenvoudige, onsamegestelde woorde soos: baan, bane; beer, bere; boer, boere; boom, bome; buur, bure. Die spelling van sulke woorde kan bowendien meestal uit samestellinge wat opgeneem is, afgelei word. (2) Samestellinge en afleidinge wat geen spellingmoeilikhede opl...
Hierdie tiende, verbeterde uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels (AWS) verskyn sowat se...
Die begrip kultuur is tydens hierdie simposium so gedurig aan die orde dat dit vir my oorbodig sal w...
Die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Afrikaanse Woordelys en Sp...
Hierdie druk van die Akademie se Woordelys en Spelreëls verskil aansienlik van die vorige uitgawes, ...
As daar eenkeer ’n begin gemaak is met spellingverandering, dan volg dit vanself dat dit van tyd tot...
JN 1915 het die eerste Spelreëls van die Akademie die lig gesien, en in 1917 die eerste Woordelys, t...
Dat daar in minder as tien jaar byna tien oplaes van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die lig g...
Na aanleiding van die vorderinge wat Afrikaans die laaste jare gemaak het, het een uit die ou talgar...

Hierdie uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels verskyn 27 jaar na die vorige, sewende uit...
Die studie ondersoek die stelling dat Afrikaanse verklarende en vertalende woordeboeke as gevolg van...
Hierdie (negende) uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels (AWS) verskyn slegs sowat 'n dek...
“Maar waarom laat ou Oom ni weer di “Duiwel” o'erdruk ni, hulle is al lang uitverkoop,” so neur di n...
Een honderd en tien jaar gelede het die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gewoed in wat vandag die Repub...
Magister Educationis - MEdIn Suid-Afrikaanse skole word op 'n gereelde grondslag gevind dat nie alle...