Die Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word bedoel dat algemene vereistes of beginsels die bestaan, al dan nie, van deliktuele aanspreeklikheid bepaal. Hierdie eienskap van die Suid-Afrikaanse deliktereg onderskei dit van die meer kasuïstiese benadering van byvoorbeeld die Engelse reg. In Vastelandse stelsels word meermale ook ʼn generaliserende benadering gevolg, selfs ten spyte van die kodifisering van meeste van dié stelsels. Die elemente van die delik is die vereistes wat in die algemeen deliktuele aanspreeklikheid vasstel. Skuld is normaalweg een van hierdie elemente,1 terwyl toerekeningsvatbaarheid ʼn voorvereiste vir die bestaan van skuld is.Die Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. ...
In hierdie artikel word die moontlikheid van ’n denkverskuiwing bespreek en gemeet aan die hand van ...
Die derdepartyvoegingsprosedure vorm ’n belangrike deel van die Suid-Afrikaanse regstelsel en die h...
Veranderende omstandighede in die afgelope aantal jare het dit waarskynlik gemaak dat die aantal stu...
Dat daar in minder as tien jaar byna tien oplaes van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die lig g...
Verbandsmerkers is woorde of frases wat dele van ʼn teks aanmekaar skakel na aanleiding van die verho...
Siekte moet nie los van die breëre omgewing, agtergrond en geestesgesteldheid van die pasiënt gesien...
In ’n soeke na die wortels van Afrikaans het vroeë taalkundiges op die raakpunte tussen Afrikaans en...
Marlene van Niekerk se roman Agaat (2004) het baie literêre pryse gewen, onder andere die Hertzogpry...
De Wet Verbeterde Premieregelingen biedt aanbieders de ruimte om in de uitkeringsfase zowel het bele...
Aanneming word oor die algemeen beskou as die voordeligste en mees koste-effektiewe maatreël vir s...
LL.M.Aksessoriteit verwys na die afhanklikheid wat bestaan tussen 'n saaklike sekerheidsreg en die o...
Die vraag of die reg ons beskawingspatroon beïnvloed kan sonder veel omhaal van woorde bevestigend ...
Hierdie uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels verskyn 27 jaar na die vorige, sewende uit...
Een honderd en tien jaar gelede het die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gewoed in wat vandag die Repub...
Navorsing is 'n term wat dikwels verkeerdelik gebruik word. Die sogenaamde navorsing wat deur populê...