Die tydperk 1983-1992 was in vele opsigte hetekenisvolle jare in die geskiedenis van die Universiteit van Pretoria. Die Universiteit bet in die tydperk voor groot uitdagings te staan gekom wat alleen in geleenthede omskep kon word deur ingrypende aanpassings in die bestuurstelsel te maak en berstrukturering op 'n groot aantal terreine teweeg te bring. Dit is dus gepas dat die geheurtenisse en tendense van hierdie tydperk in die publikasie Ad Destinatum III te hoek gestel word. Gelyklopend met bierdie helangrike fase in die Universiteit se geskiedenis was die opwindende polities-staatkundige veranderinge in Suid-Afrika. Verwikkelinge op die kampus bet uit die aard van die saak nie los daarvan gestaan nie. Selfs van nog meer regstreekse bela...