Dit is nie oordrewe om te beweer dat die Suid-Afrikaanse onderwyssisteem tans midde-in 'n krisis staan nie. Dat ook die tersiere onderwyssektor ten nouste deur die omvang van hierdie krisis geraak word, kan nie betwis word nie. Die dilemma soos wat dit huidig binne die onderwys manifesteer, is direk herleibaar tot die jarelange apartheidsbeleid van die verlede. Dit is besonderlik die tersiere onderwyssektor wat 'n onvoldoende verrekening van die behoeftes van die gemeenskap weerspieel - veral die onderwysgerigte probleme en uitdagings binne die breer Afrikakonteks. In 'n poging om die onderwysspeelveld gelyk te maak, is indringende veranderings en hervormings besig om plaas te vind aan die bree onderwysfront. Verskeie onderwysimperatiewe tr...
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2021.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om ʼ...
Text in AfrikaansMenseregte is 'n saak wat sedert die Tweede Wereldoorlog met sy grootskaalse verni...
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2020.AFRIKAANSE OPSOMMING : Die rol wat die skoolhoof as leie...
Summaries in Afrikaans and EnglishDie Bruinvrou in die onderwys het 'n besondere rol om te vertolk v...
Text in AfrikaansDie huidige onderwyssituasie in Suid-Afrika bied 'n uitdaging om te besin oor die r...
Afrikaans: Die Witskrif oor Onderwys en Opleiding verklaar dat kurrikulumveranderings vir alle leer...
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2021.ENGLISH ABSTRACT: global and local evolution of technolo...
Text in AfrikaansSummaries in both Afrikaans and EnglishReligiositeit is 'n antropiese ontisiteit en...
Text in AfrikaansLeerders wat uit swak sosio-ekonomiese omstandighede kom, die sogenaamde milieu-ger...
Text in AfrikaansDie (NG) kerk in Suid-Afrika bevind haar aan die begin van 'n nuwe millennium in '...
Magister Artium - MADie soeke na effektiewe metodes om 'n tweede/derde taal te onderrig en leer, is ...
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2017.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die dienste wat maatskaplike werker...
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2020.ENGLISH SUMMARY : In the study on which this dissertatio...
Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2021.AFRIKAANSE OPSOMMING : South African legislation and pol...
CITATION: Basson, M. & Le Cordeur, M. 2018. Leesbegripprobleme van niemoedertaalsprekers in Afrikaan...