Tydens my aanvanklike navorsing oor die afwesigheid van inklusiewe taal in nuwe Afrikaanse kerkliedere,1 skryf Faani Engelbrecht (betrokke by Flam2) aan my dat hy nie die nut daarvan insien nie, aangesien God kies om Homself in die Bybel as manlik te openbaar, hoewel Hy soms vroulike kwaliteite gebruik om sy karakter verder uit te beeld. “Ek kies om te bly by die geloofstaal wat die Woord my gee,” skryf Engelbrecht, (2014, my kursivering). Ook Jacques Louw (betrokke by Vonkk) vra waarom dit nodig sou wees om inklusiewe taal te gebruik (Louw, 2014). Beide se reaksie gee aanleiding tot my eerste artikel oor die nut en meriete van inklusiewe taal in die Afrikaanse kerklied.3 In 2017 verskaf Thinus van Staden (ook betrokke by Vonkk) die...
Die spreker beskou dit as ’n voorreg om so’n verteenwoordigende groep van Afrikaanssprekende sakelui...
MET die herdenking van sy 75ste bestaansjaar kan die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) met trots terugky...
Samenvatting Het is geen vanzelfsprekendheid dat literatuurwetenschappers zich over hedendaagse lie...
Wanneer ons die eenvoudige vraag stel: wie is meerderjariges volgens die Suid-Afrikaanse reg, het on...
Eerstens: Sang, wat een van die onderafdelings vorm van die breë begrip „musiek”, wat op sy beurt w...
“Maar waarom laat ou Oom ni weer di “Duiwel” o'erdruk ni, hulle is al lang uitverkoop,” so neur di n...
Dat daar in minder as tien jaar byna tien oplaes van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die lig g...
Die begrip kultuur is tydens hierdie simposium so gedurig aan die orde dat dit vir my oorbodig sal w...
In ’n soeke na die wortels van Afrikaans het vroeë taalkundiges op die raakpunte tussen Afrikaans en...
U het seker al baie keer die inleidingswoorde van ’n spreker gehoor dat dit vir hom 'n groot eer en...
As daar eenkeer ’n begin gemaak is met spellingverandering, dan volg dit vanself dat dit van tyd tot...
In ons onderwerp gaan dit in die eerste plek oor twee sake wat in geen onduidelike terme omskrywe is...
Enige kerklike liedboek bevat liedere wat dikwels tydens eredienste gesing word en liedere wat min o...
By die nuwe druk van “Wilgerboombogies" wens die skrywer alleen te meld dat een van die gedigte, uit...
Hierdie druk van die Akademie se Woordelys en Spelreëls verskil aansienlik van die vorige uitgawes, ...