U moet my vergun om te begin met Ps. 16 : 6: „Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi”. U hoor hier ’n waardering van „my erfenis” wat opwel uit die binneste van ’n gelowige, wat seker weet „Die HERE is die deel van my erfenis” en dankbaar uitroep: „My erfenis is vir my mooi”. Die digter is in vervoering en hy kan sy woorde nie inhou nie. Dit is nie maar ’n emosionele opwelling nie, maar ’n juiste waardering. Hy vereenselwig hom met verstand, gevoel, hart en kragte met hierdie uitroep
As ons die stoflike natuur om ons betrag sal ons ’n groot verskeiden- lieid van voorwerpe en versky...
In die feesbundel wat verskyn het by die sestigste verjaarsdag van prof. De Vleeschauwer (Universite...
Met hierdie opstel word daar geensins beoog om ’n hewige polemiek oor die saak aan te knoop nie, wan...
Ons erfenis op nywerheidsgebied is in die eerste plek ’n erfenis van „produk”. Anders as die Boesman...
Die Heidelbergse Kategismus verklaar in Sondag 38: „ . . . en dat ek, veralo p die sabbat, dit is op...
Daar is vandag ’n stortvloed van literatuur waarin die een aanval op die ander gemaak word op die st...
As ons vra wat die kerk is, moet ons onthou dat ons hier besig is met ’n geloofstuk van ons belydeni...
,,Die Calvinistiese wysbegeerte kan net daarby wen as dit (veral in ons eeu vanverfynde humanisme) d...
Vergun my vooraf ’n paar persoonlike woorde: Die P.U. vir C.H.O. het my met hierdie uitnodiging ’n o...
Ek wil hier ’n onderwerp behandel wat baie aktueel in die Geref. teologiese wêreld is nl.: die belof...
Skerp begripsvorming i.v.m. die term „persoonlikheid” is ’n moeilike taak omdat dié term, en aanverw...
Dis nie sonder ’n sekere mate van skroom nie dat ek op versoek van u bestuur onderneem het om voor U...
Dit skyn so ’n vanselfsprekende feit te wees dat ons dit maar kail aanvaar, en tog het daar ’n ande...
Die begrippe eiendom en eiendomsbesit staan vandag in ons twintigste-eeuse industrieel ontwikkelde g...
A. Vanaf die begin vail sy hervormingswerk het Calvyn die nood- saaklikheid van gemeentesang in die...