Suid-Afrika het baie nuwe dorpe waarvan die meeste as gevolg van die mynbedryf en groot semi-staat ondernemings soos YSKOR ontwikkel is. Hierdie nuwe dorpe is beïnvloed deur die internasionale nuwedorp-beweging. Hierdie referaat poog om die invloede te analiseer en om die verskille tussen fisiese uitleg en ideologiese werklikhede uit te wys. 'n Groot gedeelte van Suid-Afrika se geskiedenis is beïnvloed deur die ontdekking van minerale, wat grotendeels verantwoordelik was vir die ontwikkeling van nedersettings. Die ontdekking van diamante in Kimberley in 1869 het bv. 'n massiewe instroming van mense tot gevolg gehad na die voorheen onontwikkelde binneland. Vroeë ontdekkings van die mineraalrykdom van Suid-Afrika het ook voorgekom ...
• Opsomming: Die ekonomiese afswaaifase van die 1930s is verswaar deur die geweldige droogte, plae...
To defend the sovereignty of the Conquered Territory along the eastern frontier of the Boer Republi...
• Opsomming: Die Natalse Binneland, tradisioneel 'n landelike streek, het volgehoue groei, ook op ...
Die konsentriese boustyl van prekoloniale Afrikastrukture (skuilings, woonplekke, plazas, gange, paa...
• Opsomming: Op enkele uitsonderings na is die stedelike nedersettings van Suid-Afrika deur mense ...
• Opsomming: Die ontstaan van stedelike sentra hou verband met nedersettingsgeskiedenis en die beho...
• Opsomming: Suid-Afrika het in die twintiger- en dertigerjare van hierdie eeu met onbeheerde en s...
• Opsomming: Van die nege Oranje-Vrystaatse dorpe wat tussen 1854 en 1864 dorpstatus verkry het, h...

• Opsomming: In hierdie artikel word die evolusie van plaaslike regering in Suid-Afrika sedert 165...
• Opsomming: Die artikel handel oor die oorsprong van Indwe, 'n maatskappydorp wat in die noordoos...
• Opsomming: In die jare tagtig van die vorige eeu het toestande in Kaapstad veel te wense oorgela...
• Opsomming: Maatstawwe om te bepaal wanneer 'n dorp in Suid-Afrika gestig is, kon nog nooit werkl...
• Opsomming: ʼn Jaar nadat die griepepidemie van 1918 hom in die Kaapse Skiereiland uitgewoed het, ...
• Opsomming: In die historiografie van die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) het die voor-oorlogse bes...