Die verbondsbegrip het in die Ou Testamentiese wetenskap weer ’n plek gekry op grond van die werk van Eichrodt en die studie van ooreenkomste tussen die verbond in die Ou Testament en die buite-Bybelse staatsverdrae, sedert die werk van Korosec,Mendenhall en baie ander. Natuurlik bestaan hieroor nie eenstemmigheid nie, veral omdat oor die ouderdom van die verbondsgedagte in die Ou Testament nie eenstemmigheid bestaan onder geleerdes nie. Die studie van die verbond in die Nuwe Testament het egter nie naastenby dieselfde aandag gekry nie – iets wat miskien as een van die redes vir die ontkenning van die waarde van die verbond vir Nuwe Testamentiese gelowiges beskou kan word. In hierdie studie word drie sake aangeraak, nl. die terminologie vir...
Kerkgeschiedenis, als historisch specialisme, wordt in Nederland beoefend aan theologische faculteit...
Uit teks: Die outeur van die boek is dosent in Ou Testament aan die Fakulteit Godgeleerdheid, afdeli...
Rede uitgesproken bij de aanvaarding van het ambt van hoogleraar Oude Testament aan de Theologische ...
Ek stem saam met prof Lategan dat die Nuwe Testament se “Geschichtlichkeit” – die historiese aard va...
Raakpunte in die studie van Latyn en Hebreeus kom nie dikwels tot hulle reg in die akademiese wêrel...
LLM (Boedelregy), North-West University, Potchefstroom CampusDie Meester van die Hoë Hof word ingevo...
Voor my le drie begrafnisbriewe. Vir die soveelste keer het ek dit al gelees en steeds is alles onwe...
Voordat daar met die vertaling van 'n dokument begin kan word, is dit noodsaaklik om die teks, die ...
Een werkwoord in het Bijbels Hebreeuws heeft vaak meerdere betekenissen en betekenisnuances. Voor de...
Contains fulltext : 37443.pdf (publisher's version ) (Open Access)Erfrecht veroorz...
Deze studie onderzoekt de vorm van de afhankelijkheid van bepaalde teksten uit het Oude Testament va...
In sy artikel soek dr. J.H. van Wyk na ’n omvattender en indringender plaasvervanger vir die begrip ...

Vanweë die belangrikheid daarvan volg hier ’n breër bespreking van die proefskrif van dr. Tjaart van...