Alle inligting dui daarop dat die inwoners van Oud-Egipte die dood nie gesien het as beëindiging van die lewe nie, maar as ’n oorgangspunt vanaf ’n aardse bestaan na ’n ewigdurende lewe na die dood (Taylor 2001:7). Voorbereiding hiervoor was dan ook sistematies en uitvoerig deel van die alledaagse lewe, in besonder die religieuse komponent daarvan. In hierdie bydrae word die ontwikkeling en toepassing van ’n streng rituele stelsel van doodshantering oor ’n tydperk van meer as 2 500 jaar in oënskou geneem
In die Januarie-Februarie-uitgawe van Koers het die hoofredakteur daarop gewys dat 1959 ’n gedenkjaa...
Een van die belangrikste nalatenskappe van die antieke Grieke is dat hulle die basis gelê het ...
Die taak wat die Redaksie van Koers my gestel het, naamlik om ’n beeld te gee van prof. J.D. du Toi...
Alle inligting dui daarop dat die inwoners van Oud-Egipte die dood nie gesien het as beëindigi...
Dat die PU vir CHO ’n nuwe rektor het, is algemene kennis, selfs meer algemeen as wat ’n mens jou k...
Skerp begripsvorming i.v.m. die term „persoonlikheid” is ’n moeilike taak omdat dié term, en aanverw...
In verband met diskussies oor onderwerpe soos Skepping en Evolusie, die verskil tussen mens en dier,...
Wil ’n mens iets informatiefs sê oor die hóé van romanmatige vergestalting in eietydse Afrikaans, is...
Nie ’n plegtige referaat nie, maar ’n boodskap met die oog op die toekoms, is die doel van die paar ...
Die Heidelbergse Kategismus verklaar in Sondag 38: „ . . . en dat ek, veralo p die sabbat, dit is op...
Dit is die opskrif van ’n lesing gehou op die 2e Calvinistiese Konferensie te Grand Rapids, Michigan...
Dis nie sonder ’n sekere mate van skroom nie dat ek op versoek van u bestuur onderneem het om voor U...
Sedert ons vorige oorsig het ons oorgegaan van die „koue” oorlog na die „lou” stadium, sonder dat ie...
In Upington, voor die Kalahari-Oranjemuseum, is daar ‘n lewensgrootte brons standbeeld opgerig...
By elke gradedag is daar by die betrokkenes die neiging om terug te dink aan die pad wat hul bekron...