Daar is in Suid-Afrika ’n toename in die getal sorgbehoewende kinders wat deur familielede versorg word (Schönteich, 2000). Volgens die Jaarverslag van die Departement Maatskaplike Ontwikkeling was daar ’n merkbare toename in die toekenning van pleegouertoelaes (tussen April 2000 en April 2003). In die jaar 2000 het 49 843 pleegouers pleegouertoelaes ontvang. Dit verhoog in 2001 na 61 268. ’n Verdere styging na 9 680 word vir 2002 aangedui en in 2003 was dit 138 763. Hierdie gegewens dui daarop dat pleegsorgplasings in Suid-Afrika skerp toegeneem het
In hierdie artikel word gefokus op ’n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram, ooreenkomstig’n st...
’n Behoefte het by die bestuur van die Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes ontstaan om diebesta...
Uit teks: In terme van die Grondwet het elkeen die reg op billike arbeidspraktyke. Die reg word in d...
Pleegplasings by familie as vorm van substituutsorg, is die vinnigs groeiende kindersorgdiens indie ...
Gedurende die afgelope tien jaar het verskeie spesialiseringsterreine in maatskaplike werkontstaan. ...
As maatskaplike werker in die praktyk, is dit die navorser se ervaring dat kinders wat seksueel misb...
Verskeie skrywers, naamlik Vermeulen en Fouché (2006:14) asook Le Roux (2000:36), bevestig dat die w...
Seksuele misbruik van kinders word baie jare reeds wêreldwyd as ʼn probleem ondervind (Spies, 2009:15...
Binne die Suid-Afrikaanse konteks het die toetrede van maatskaplike werkers tot privaatpraktykdie af...
Tienermoederskap word in die meeste gemeenskappe gesien as sosiale probleem wat verskeidenheid nega...
Maatskaplike werkers behoort ʼn belangrike rol te speel in dienslewering aan slagoffers van mensehand...
In hierdie artikel word daar gefokus op die betrokkenheid van afgetrede vrywilligers by ʼnspesifieke ...
De rechten en plichten van ouders, pleegouders en pleegkinderen zijn mede afhankelijk van de vraag o...
Met die herdenking van die vyftigjarige bestaan van die Hoër Gimnasium, Potchefstroom, word in herin...
In hierdie artikel word daar by die kenmerke van die sterkteperspektief asook die houdings en persep...