In ’n soeke na die wortels van Afrikaans het vroeë taalkundiges op die raakpunte tussen Afrikaans en Nederlands gefokus. Die invloed van die nie-Europese tale het min aandag gekry. Gaandeweg is ’n rigtingverandering in hierdie studies opgemerk. Taalkontaksituasies in verskillende streke waarby nie-Nederlandssprekendes sowel as Nederlandssprekendes betrokke was, is van nader bekyk. Daaruit het taalgegewens na vore gekom wat daartoe bygedra het om die ontstaan en geskiedenis van Afrikaans beter te verstaan, en het al hoe meer antwoorde op vroeër onopgeloste vrae duidelik geword. Die besonderhede en die belangrikheid van taal in die kontaksituasie in die binnelandse Grensgebied word hier bespreek. In hierdie kontakgebied is in die periode vana...
Dit is byna onvermydelik wanneer ons die waarde van Afrikaans as volkstaal, moedertaal of selfs as k...
Tydens die apartheidsjare het ’n lewendige kulturele wisselwerking tussen Suid-Afrika en Vlaan...
Hierdie artikel ondersoek die verskillende strategieë wat Afrikaanse sprekers gebruik om aan te dui ...
Den Besten se studies oor die invloed van Khoi op Afrikaans, oor ʼn tydperk van 25 jaar, het ʼn impetu...
In die oorweging van my opdrag — om te praat oor ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësi...
<p>Die doel van die ondersoek is om te bepaal watter bydrae sprekers of voormalige sprekers van Khoi...
Dat daar in minder as tien jaar byna tien oplaes van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die lig g...
In ons onderwerp gaan dit in die eerste plek oor twee sake wat in geen onduidelike terme omskrywe is...
Die studie ondersoek die stelling dat Afrikaanse verklarende en vertalende woordeboeke as gevolg van...
From Introduction. In hierdie studie word 'n poging aangewend om 'n sekere aspek van, en 'n sekere o...
Een honderd en tien jaar gelede het die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gewoed in wat vandag die Repub...
Na aanleiding van die vorderinge wat Afrikaans die laaste jare gemaak het, het een uit die ou talgar...
Die Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word bedoel dat algemene vereist...
Dit onderzoek beschrijft de ontstaansgeschiedenis van het Afrikaans, behandelt de verschillende hypo...